Monica Bellucci

Monica Bellucci
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Monica Bellucci in Wene (2009).

Geboortenaam Monica Anna Maria Bellucci
Geboorte 30 September 1964
Rome
Nasionaliteit Italië
Beroep(e) Aktrise. model
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Monica Anna Maria Bellucci (30 September 1964 in Citta di Castello, Umbriẽ, Italië) is 'n Italiaanse aktrise.

Monica Bellucci het regte aan die Universiteit van Perugia studeer. Tydens haar studie het sy reeds modelwerk gedoen om haarself te onderhou. In 1988 is sy na Milaan om (onder andere vir Dolce & Gabbana) modelwerk te doen.[1]

Haar film-loopbaan het in 1990 begin. Haar rol in die Franse riller, L’appartement, het van haar 'n ster gemaak. Sy is onder andere vir die Franse filmprys, César, genomineer. Sedert 1999 is sy met Vincent Cassel, haar mede-speler in L’appartement, getroud en het 'n dogter wat in 2004 in Rome gebore is.

  1. Exclusive interview with Monica Bellucci - Silvia Pingitore

Developed by StudentB